2018 Laerskool Akasia Atletiekdag
Vanaf die HmT Groep is ons dankbaar vir die geleentheid om betrokke te kon wees by Laerskool Akasia se eerste amptelike atletiekdag. Dit is vir ons as Groep besonders belangrik om terug te ploeg in die gemeenskappe wat deel uitgemaak het ons herkoms. Ons hoop [...]